Friday 20 March 2020

JEANNE GOOSEN 'n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp

Omslagontwerp deur Stella Stofberg
“Ek is op twee maande deur gypsies gesteel en deur hulle grootgemaak.” So begin Jeanne Goosen haar CV. ’n Lewe vol sinne vertel die verdere lewensverhaal van hierdie geliefde skrywer. Daar word onder meer geput uit haar eie biografiese aantekeninge, uit verhale wat moontlik waarhede bevat, uit gesprekke met haar en uit onderhoude met die media.

Beskikbaar in, of bestel by alle groot boekwinkels:
JEANNE GOOSEN 'n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp
Uitgegee deur Hemel & See boeke
ISBN 978-1-928283-39-3

No comments:

Post a Comment