Sunday 26 January 2020

LOS GEDAGTES deur Jeanne Goosen

Omslagontwerp deur Stella Stofberg

Goosen op haar beste: sinies, skerp, satiries en, goeie genugtig, so rég. Daarby onhebbelik snaaks.
Martie Meiring

Wat ’n vreugde vir die brein. Wat ’n verkwiklike voeding vir die siel. Afrikaans is nog selde met soveel driftige vaardigheid geskryf!
Leon van Nierop

O, ek geniet vir Jeanne! Elke woord, elke sin is ’n basaar. Sy skryf met sewe woorde dit wat ander mense bladsye aan wroeg.
Celesté Fritze

Jeanne Goosen se woorde, “Engels het nie die vitamiene wat die Afrikaanse taal het nie,” beskryf hierdie versameling op sy beste.
Leonie van Rensburg

Beskikbaar in, of bestel by alle groot boekwinkels:
LOS GEDAGTES deur Jeanne Goosen
Uitgegee deur Hemel & See boeke
ISBN 978-1-928283-38-6

No comments:

Post a Comment