Monday 24 June 2019

ROSY RAGDOLL IN DEEP WATERS

ROSY RAGDOLL IN DEEP WATERS is a delightful new #childrensbook published by Heritage Publications and written by Alta Pretorius. The colourful illustrations were done by Jeanette Mokawem.
Read more about it on: https://erfenispublikasies.blogspot.com/


Cover design and layout by Stella Stofberg
Omslagontwerp en uitleg deur Stella Stofberg

2 comments:

  1. Perfect Christmas Gift for a little girl. Afrikaans & English versions available. Perfekte Kersgeskenk vir 'n dogtertjie. Order now from altapretoriushermanus@gmail.com, or phone 0735383685. Thank you Stella Stofberg for the layout and professional communication with the printers. Dankie Stella - jou diens was puik en ek beveel jou graag aan.

    ReplyDelete

  2. Erfenis Publikasies / Heritage Publications



    ROSIE LAPPOP IN DIEP WATERS

    Omslagontwerp en uitleg deur Stella Stofberg


    ROSIE LAPPOP IN DIEP WATERS

    Rosie Lappop se wel en wee
    tydens ’n vakansie by die see
    sal jou meevoer en verstom –
    jy’s welkom om saam te kom.

    Op pad see toe loop dinge skeef –
    en sy moet benoude tye beleef:
    agtergelaat en amper ontvoer
    tot sy die reis verder kon voer.

    Na ’n uitstappie op die strand
    word sy weer gelos op die sand –
    ’n groot brander sleur haar mee
    tot diep binne die groot blou see.

    Haar nat laplyfie sak na onder
    terwyl sy haarself verwonder
    aan die seediere wat sy gewaar
    sonder om te dink aan gevaar.

    Sy land op ’n seeskilpad se rug
    en hy vat haar halfpad terug
    tot ’n kwaai haai verby sny
    en sy van Skillie se rug afgly.

    ’n Dolfyn is darem byderhand
    om haar te neem na ’n eiland
    waar ’n meermin sal probeer
    help dat sy terug kan keer.


    Bestel ROSIE LAPPOP IN DIEP WATERS by:
    Alta Pretorius
    altacapetown@gmail.com
    0735383685

    ReplyDelete